| niespoeier [boodskap #131956] |
Sa., 04 Julie 2020 11:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
niespoeier
Afbreking: nies•poei•er
Samestelling: nies + poeier
Selfstandige naamwoord: niespoeier
Meervoud: niespoeiers
Verkleinwoord: niespoeiertjie
Meervoud van verkleining: niespoeiertjies
Betekenis:
• 'n Poeier wat mens laat nies as jy daaraan ruik; niesmiddel; snuif.
Gebruik:
• Niespoeier is ideaal as jy jou stout vriende 'n poets wil bak.
Vertaling:
Engels: sneezing powder
Nederlands: niespoeder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|