| mobiliseer [boodskap #131906] |
Wo., 01 Julie 2020 19:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mobiliseer
Afbreking: mo•bi•li•seer
Werkwoord: mobiliseer
Verlede tyd: het gemobiliseer
Teenwoordige deelwoord: mobiliserend, mobiliserende
Verlede deelwoord: gemobiliseerde
Betekenis:
• In gereedheid bring; oproep tot aksie; gevegsklaar maak.
Gebruik:
• Taalgemeenskappe moet self mobiliseer om hul regte op te eis.
Antoniem:
• demobiliseer
• immobiliseer
Afgelei:
• mobilisasie
• mobilisering
Vertaling:
Engels: to mobilize
Nederlands: mobiliseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|