| neusgat [boodskap #131896] |
Wo., 01 Julie 2020 10:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
neusgat
Afbreking: neus•gat
Samestelling: neus + gat
Selfstandige naamwoord: neusgat
Meervoud: neusgate
Verkleinwoord: neusgatjie
Meervoud van verkleining: neusgatjies
Betekenis:
• Een van die twee openinge van die neus.
Gebruik:
• Sy blaas liggies in die perd se neusgate en streel oor sy neus.
Afgelei:
• linkerneusgat
• regterneusgat
Vertaling:
Engels: nostril
Nederlands: neusgat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|