| winderig [boodskap #131885] |
Di., 30 Junie 2020 15:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24170 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
winderig
Afbreking: win•de•rig
Byvoeglike naamwoord: winderig
Vergrotende trap: winderiger
Oortreffende trap: winderigste
Attributief: winderige
Betekenis:
• Weerstoestand wat deur baie wind gekenmerk word.
• Liggaamstoestand waar iemand baie winde laat; opgeblaas.
Gebruik:
• Dit was 'n onplesierige en winderige dag.
• Die babatjie is winderig.
Antoniem:
• windstil
Afgelei:
• winderigheid
Vertaling:
Engels: windy; flatulent
Nederlands: winderig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|