| spanspek [boodskap #131862] |
So., 28 Junie 2020 18:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Spanspek
spanspek
Afbreking: spans•pek
Uitspraak: /spɑ̃ˈspɛk/
Selfstandige naamwoord: spanspek
Meervoud: spanspekke
Verkleinwoord: spanspekkie
Meervoud van verkleining: spanspekkies
Betekenis:
• 'n Soet pampoenagtige tuinvrug, Cucumis melo.
Gebruik:
• 'n Spanspek weeg van 'n halwe tot 5 kilogram (1.1 tot 11 pond).
Vertaling:
Engels: muskmelon, cantaloupe, cantaloup, rockmelon
Nederlands: cantaloupe
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|