Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
daktilologie
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
daktilologie
[
boodskap #126776
]
Thu, 27 June 2019 20:35
Leksikograaf
Boodskappe:
21404
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
daktilologie
Afbreking: dak•ti•lo•lo•gie
Selfstandige naamwoord:
daktilologie
Meervoud:
–
Betekenis:
• Die gebruik van die vingers en hande om idees te kommunikeer, veral deur die dowes.
Gebruik:
• Gebare uit die handalfabet word vingerspelling of
daktilologie
genoem.
Sinoniem:
• vingerspraak
• vingertaal
• chirologie
Afgelei:
• daktiloloog
Vertaling:
Engels: dactylology
Nederlands: dactylologie
Nota:
• Afgelei van Grieks: '
daktulos
' (vinger) met die agtervoegsel -logie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Re: daktilologie
[
boodskap #131856
is 'n antwoord op
boodskap #126776
]
Sun, 28 June 2020 16:42
Inligting
Boodskappe:
4588
Geregistreer:
November 2018
Karma:
1
Senior Lid
"Dakti
lo
gie" is waarskynlik 'n spelfout van die woord "dakti
lolo
gie".
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
opruim
Volgende onderwerp:
plaasjapie
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Tue Apr 01 03:56:23 UTC 2025