Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » piramide
piramide [boodskap #131849] So, 28 Junie 2020 11:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20189
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Piramides.
Piramides.
piramide
Afbreking: pi•ra•mi•de


Selfstandige naamwoord: piramide
Meervoud: piramides
Verkleinwoord: piramidetjie
Meervoud van verkleining: piramidetjies

Betekenis:
• 'n Veelhoek op grondvlak wat met driehoekige syvlakke na bo loop.
• (boukunde) Bouwerk wat dié vorm het, soos die Egiptiese grafmonumente.

Gebruik:
• Die basis van 'n piramide kan drie-, vier- of meerhoekig wees.
• Baie beskawings dwarsoor die wêreld het piramides gebou.

Afgelei:
• piramideskema
• piramidevormig

Vertaling:
Engels: pyramid
Nederlands: piramide

Nota:
• Van Grieks: 'πυραμίς', piramis.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pikkewyn
Volgende onderwerp: plofstof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 09:47:44 MGT 2024