Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » perk
perk [boodskap #131847] So, 28 Junie 2020 10:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20189
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
perk
Afbreking: perk


Selfstandige naamwoord: perk
Meervoud: perke

Betekenis:
• Grens of limiet wat nie oorskry kan of mag word nie.
• (minder gebruiklik) Ruimte wat vir 'n doel afgebaken is, soos 'n grasperk, setperk of strydperk.

Gebruik:
• Die perk is later opgehef. Hy ken nie sy perke nie.

Spreekwoord:
• Paal en perk aan iets stel. [Iets beheer, beperk, inkort.]

Afgelei:
• grasperk
• setperk
• spoedperk
• strydperk
• tydperk

Verwant:
• beperk
• inperk

Vertaling:
Engels: limit, boundary
Nederlands: perk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: perlemoen
Volgende onderwerp: pikkewyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 09:49:27 MGT 2024