Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eksoplaneet
eksoplaneet [boodskap #131845] So, 28 Junie 2020 09:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20211
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eksoplaneet
Afbreking: ekso•pla•neet


Selfstandige naamwoord: eksoplaneet
Meervoud: eksoplanete
Verkleinwoord: eksoplaneetjie
Meervoud van verkleining: eksoplaneetjies

Betekenis:
• 'n Planeet buite die Sonnestelsel.

Gebruik:
• Die naaste bekende eksoplaneet is Alpha Centauri Bb.

Sinoniem:
• ekstrasolêre planeet

Vertaling:
Engels: exoplanet, extrasolar planet
Nederlands: exoplaneet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwergplaneet
Volgende onderwerp: perlemoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 15:46:25 MGT 2024