Leksikograaf Boodskappe: 24178 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die opbou van die Aarde.Die dele gemerk 1 is die aardkors.aardkors
Afbreking: aard•kors
Samestelling: aard + kors
Selfstandige naamwoord: aardkors
Meervoud: –
Betekenis:
• Die buitenste laag van die Aarde; die deel tussen die oppervlak en die Mohorovičić-diskontinuïteit.
Gebruik:
• Al die gesteentes en sediment wat op die oppervlak lê behoort tot die aardkors.
• Die aardkors bestaan vernaamlik uit gesteentes soos granodioriet, gabbro en basalt.