Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » My def. van Jazz
My def. van Jazz [boodskap #1304] Di, 15 Julie 2003 20:35 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n klomp mense wat instrumente bespeel op so'n wyse dat die een glad nie 'n
benul het wat die ander een speel nie...maar wat alte graag sy bydrae wil
lewer...

--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
Re: My def. van Jazz [boodskap #1307 is 'n antwoord op boodskap #1304] Di, 15 Julie 2003 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1oi2$r14$6@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n klomp mense wat instrumente bespeel op so'n wyse dat die een glad nie 'n
> benul het wat die ander een speel nie...maar wat alte graag sy bydrae wil
> lewer...

K*K definisie hahahahahaha

ek stem nie saam nie, maar weet ook nog nie 'n ander defenisie nie

Ek glo ons kan maar beter op messenger gesels.

GrRico
>
> --
> Brought to you by Mandrake Linux 9.0
>
Re: My def. van Jazz [boodskap #1313 is 'n antwoord op boodskap #1307] Di, 15 Julie 2003 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico wrote:


> K*K definisie hahahahahaha


Lyk my k*k in Afrikaans beteken dan ook k*k in Nederlands

LOL
--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
Re: My def. van Jazz [boodskap #1316 is 'n antwoord op boodskap #1313] Di, 15 Julie 2003 20:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1orf$r14$8@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rico wrote:
>
>
>> K*K definisie hahahahahaha
>
>
> Lyk my k*k in Afrikaans beteken dan ook k*k in
Nederlands


Nee k*k is nie 'n vloek hier.

Rico
> LOL
> --
> Brought to you by Mandrake Linux 9.0
>
Re: My def. van Jazz [boodskap #1318 is 'n antwoord op boodskap #1316] Di, 15 Julie 2003 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico wrote:



> Nee k*k is nie 'n vloek hier.
>
> Rico
>> LOL

Nou wat beken dit dan daar by in Nederland??
:-))

--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
Re: My def. van Jazz [boodskap #1322 is 'n antwoord op boodskap #1318] Di, 15 Julie 2003 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1p5g$r14$10@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rico wrote:
>
>
>
>> Nee k*k is nie 'n vloek hier.
>>
>> Rico
>>> LOL
>
> Nou wat beken dit dan daar by in Nederland??

gewoon as jy naar die toilet gaan, kan jy se, ek gaan drukken, poepen,
schijten, kakken of wat dan ook.

Teenwoordig het poepen 'n gewoon woord geword.

NIemand sal teen jou se, jy vloek

GrRico
> :-))
>
> --
> Brought to you by Mandrake Linux 9.0
>
Re: My def. van Jazz [boodskap #1325 is 'n antwoord op boodskap #1322] Di, 15 Julie 2003 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico wrote:


> gewoon as jy naar die toilet gaan, kan jy se, ek gaan drukken, poepen,
> schijten, kakken of wat dan ook.
>
> Teenwoordig het poepen 'n gewoon woord geword.
>
> NIemand sal teen jou se, jy vloek
>
> GrRico
>> :-))


Ek dink ons laat dit daar..

--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
Re: My def. van Jazz [boodskap #1329 is 'n antwoord op boodskap #1325] Di, 15 Julie 2003 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1pjs$r14$12@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rico wrote:
>
>
>> gewoon as jy naar die toilet gaan, kan jy se, ek gaan drukken, poepen,
>> schijten, kakken of wat dan ook.
>>
>> Teenwoordig het poepen 'n gewoon woord geword.
>>
>> NIemand sal teen jou se, jy vloek
>>
>> GrRico
>>> :-))
>
>
> Ek dink ons laat dit daar..

Hoekom, te baie geskrik????
Of dink jy ons is dirty mense :-))))

GrRico


ught to you by Mandrake Linux 9.0
>
Re: My def. van Jazz [boodskap #1331 is 'n antwoord op boodskap #1329] Di, 15 Julie 2003 20:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico wrote:


> Hoekom, te baie geskrik????
> Of dink jy ons is dirty mense :-))))


Nee, julle het net 'n tipe ander manie van praat...of so iets.

--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
Re: My def. van Jazz [boodskap #1336 is 'n antwoord op boodskap #1331] Di, 15 Julie 2003 21:02 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1pta$r14$13@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rico wrote:
>
>
>> Hoekom, te baie geskrik????
>> Of dink jy ons is dirty mense :-))))
>
>
> Nee, julle het net 'n tipe ander manie van praat...of so iets.

Ek weet, ek is nie meer onskuldig nie :-)))))

GrRico
>
> --
> Brought to you by Mandrake Linux 9.0
>
Vorige onderwerp: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan
Volgende onderwerp: Nag...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:03:25 MGT 2024