Vuurwapen eienaars voor ultimatum [boodskap #120607] |
Sat, 09 June 2018 08:49 |
|
Jan die Man
Boodskappe: 529 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Die Vryburger:Meer as 400 000 vuurwapen eienaars wat nie betyds aansoek gedoen het vir die hernuwing van hul vuurwapen lisensies nie, is nou onwettige vuurwapen eienaars en sal hul wapens by die polisie moet gaan inhandig."
- http://www.dievryburger.co.za/2018/06/vuurwapen-eienaars-voo r-ultimatum/
Dit is nogal taamlik ernstig - handig jou wapen in of geniet 15 jaar se gratis verblyf in 'n tronksel. Geen prosedure is bekendgemaak en niemand weet werklik wat om wanneer te doen nie.
Gelukkig vat hulle nog nie jou kar as jy per ongeluk vergeet om motorlisensie betyds te hernu nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vuurwapen eienaars voor ultimatum [boodskap #131794 is 'n antwoord op boodskap #131450] |
Thu, 25 June 2020 20:38 |
|
Jan die Man
Boodskappe: 529 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Die staat van inperking het blykbaar daartoe gelei dat die polisie nie die gewenste resultaat met die amnestie verkry het nie.
'n Nuwe amnestie is versoek en voorlopig goedgekeur vir die tydperk van 1 Augustus vanjaar tot 31 Januarie 2021.
|
|
|