| kras [boodskap #131720] |
Do., 18 Junie 2020 19:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kras
Afbreking: kras
Byvoeglike naamwoord: kras
Vergrotende trap: krasser
Oortreffende trap: krasste
Attributief: kras, krasse
Betekenis:
• Wat te erg is; ongehoord.
• Oordrewe streng.
Gebruik:
• Die kras woorde wat julle gebruik sit 'n mens totaal en al af.
• Menie ander te kras oordeel nie.
Afgelei:
• krasheid
Vertaling:
Engels: strong, vigorous
Nederlands: kras
Werkwoord: kras
Verlede tyd: het gekras
Betekenis:
• 'n Skerp onaangename klank, soos die geluid wat 'n kraai of raaf maak.
Gebruik:
• Die kraaie kras bokant sy kop.
Verwant:
• krys
Vertaling:
Engels: to caw, croak, hoot, screech
Nederlands: krassen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|