Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volslae
volslae [boodskap #131718] Do., 18 Junie 2020 13:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volslae
Afbreking: vol•sla•e


Byvoeglike naamwoord: volslae
Attributief: volslae

Betekenis:
• Ten volle.

Gebruik:
• Dit was vir ons 'n volslae verassing.

Sinoniem:
• algehele
• totale
• volkome
• volledige

Vertaling:
Engels: complete, absolute, utter, total
Nederlands: volslagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: harakiri
Volgende onderwerp: kansvatter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 02 13:34:53 UTC 2026