| sigwoord [boodskap #131708] |
Wo., 17 Junie 2020 08:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24205 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sigwoord
Afbreking: sig•woord
Samestelling: sig + woord
Selfstandige naamwoord: sigwoord
Meervoud: sigwoorde
Verkleinwoord: sigwoordjie
Meervoud van verkleining: sigwoordjies
Betekenis:
• 'n Woord wat mens kan klank op op jou eie kan lees.
Gebruik:
• Sigwoorde vorm 'n brug tussen die aanvanklike "klanklees" tot by vlotlees.
Vertaling:
Engels: sight word
Nederlands: zichtwoord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|