| dinosourus [boodskap #131707] |
Wo., 17 Junie 2020 07:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Tyrannosaurus as voorbeeld van 'n dinosourus.
dinosourus
Afbreking: di•no•sou•rus
Selfstandige naamwoord: dinosourus
Meervoud: dinosourusse
Verkleinwoord: dinosourussie
Meervoud van verkleining: dinosourussies
Betekenis:
• 'n Prehistoriese dier. Lid van 'n uitgestorwe groep reptiele, wat die grootste landdiere bevat wat nog bestaan het.
Gebruik:
• Brachiosaurus was die grootste dinosourus wat nog geleef het.
Afgelei:
• dinosourusbevolking
• dinosourusfossiel
• dinosourusskelet
Vertaling:
Engels: dinosaur
Nederlands: dinosaurus
Nota:
• Afgelei van die Griekse deinos en sauros, letterlik "vreeslike" of "wonderlike akkedis".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|