| nonnetjieuil [boodskap #131665] |
Di., 16 Junie 2020 10:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Nonnetjieuil.
nonnetjieuil
Afbreking: non•ne•tjie•uil
Samestelling: non + -netjie + uil
Selfstandige naamwoord: nonnetjieuil
Meervoud: nonnetjieuile
Verkleinwoord: nonnetjieuiltjie
Meervoud van verkleining: nonnetjieuiltjies
Betekenis:
• 'n Uil met 'n wit, hartvormige gesig en buitengewoon klein swart ogies (Tyto alba).
Gebruik:
• Dit word dikwels aangetref naby mense se huise en in mensgemaakte strukture soos voerskure,
Wisselvorm:
• nonnetjiesuil
Vertaling:
Engels: barn owl
Nederlands: kerkuil
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|