| astaat [boodskap #131652] |
Di., 16 Junie 2020 08:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25532 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
astaat
Afbreking: as•taat
Selfstandige naamwoord: astaat
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool At en atoomgetal 85.
Gebruik:
• Astaat is 'n hoogs radioaktiewe halogeen en so skaars dat daar na raming slegs sowat 30 gram daarvan in die aardkors voorkom.
Afgelei:
• astaatatoom
• astaatisotoop
Vertaling:
Engels: astatine
Nederlands: astatium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 17 Junie 2026 11:55] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|