Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kripton
kripton [boodskap #131597] So, 14 Junie 2020 09:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kripton
Afbreking: krip•ton


Selfstandige naamwoord: kripton
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Kr en atoomgetal 36.

Gebruik:
Kripton is 'n kleurlose edelgas wat in spoorhoeveelhede in die atmosfeer voorkom en word ontgin deur die distillasie van vervloeide lug.

Afgelei:
• kriptondifluoried
• kriptonfluoriedlaser
• kriptongas

Vertaling:
Engels: krypton
Nederlands: krypton

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: broom
Volgende onderwerp: volop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 05:10:29 MGT 2024