Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neon
neon [boodskap #131573] So., 14 Junie 2020 07:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
neon
Afbreking: ne•on


Selfstandige naamwoord: neon
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ne en atoomgetal 10.

Gebruik:
Neon is 'n kleurlose, byna inerte edelgas, maar straal 'n kenmerkende rooi gloed uit wanneer dit in neonlampe gebruik word.

Afgelei:
• neonboog
• neonbuis
• neonkleur
• neonlamp
• neonlig
• neonverligting

Vertaling:
Engels: neon
Nederlands: neon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fluoor
Volgende onderwerp: natrium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 11:14:39 UTC 2025