| stikstof [boodskap #131570] |
Sa., 13 Junie 2020 20:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26338 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
stikstof
Afbreking: stik•stof
Selfstandige naamwoord: stikstof
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool N en atoomgetal 7.
Gebruik:
• Stikstof is 'n kleurlose, reuklose en smaaklose gas wat ongeveer 78% van die aarde se atmosfeer uitmaak.
Afgelei:
• stikstofdioksied
• stikstofkringloop
• stikstofoksied
• stikstoftekort
• stikstofverbinding
Vertaling:
Engels: nitrogen
Nederlands: stikstof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|