Nota:
• 'n "Brons medalje" (twee woorde) is brons van kleur, maar 'n "bronsmedalje" is van egte brons gemaak.
• 'n "Silwer medalje" is silwer van kleur, maar 'n "silwermedalje" is van egte silwer gemaak.
• "Goue medalje" is altyd twee woorde omdat die woord verbuig het.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.