| kanovaart [boodskap #131471] |
Wo., 03 Junie 2020 13:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24176 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Kanovaart.
kanovaart
Afbreking: ka•no•vaart
Samestelling: kano + vaart
Selfstandige naamwoord: kanovaart
Meervoud: kanovaarte
Betekenis:
• Sport waar 'n vaarder (of vaarders) 'n kano op die water met 'n roeispaan voortdryf.
Gebruik:
• Teenswoordig word kanovaart hoofsaaklik vir ontspanning of as sportsoort beoefen.
Verwant:
• kanovaarder
Vertaling:
Engels: canoeing
Nederlands: kanovaren, kanoën
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|