| hamster [boodskap #131464] |
Ma., 01 Junie 2020 19:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Hamster.
hamster
Afbreking: ham•ster
Selfstandige naamwoord: hamster
Meervoud: hamsters
Verkleinwoord: hamstertjie
Meervoud van verkleining: hamstertjies
Betekenis:
• Klein knaagdiertjie wat as huisdier aangehou kan word.
Gebruik:
• My maatjie het 'n hamster vir haar verjaarsdag gekry.
Vertaling:
Engels: hamster
Nederlands: hamster
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|