Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doelwit
doelwit [boodskap #131455] So., 31 Mei 2020 13:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doelwit
Afbreking: doel•wit


Selfstandige naamwoord: doelwit
Meervoud: doelwitte
Verkleinwoord: doelwitjie
Meervoud van verkleining: doelwitjies

Betekenis:
• Dit wat 'n mens graag wil bereik. Die gewenste resultaat wat nagejaag word.

Gebruik:
• Baie mense beywer hulle om 'n doelwit teen 'n sekere tyd te bereik deur sperdatums op te stel.

Sinoniem:
• doelstelling
• mikpunt

Vertaling:
Engels: target, objective
Nederlands: doelwit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: salm
Volgende onderwerp: sportbyeenkoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 14:06:21 UTC 2025