Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » speg
speg [boodskap #131452] Sa., 30 Mei 2020 10:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die kardinaalspeg.
Die kardinaalspeg.
speg
Afbreking: speg


Selfstandige naamwoord: speg
Meervoud: spegte

Betekenis:
• Voël (familie Picidae) met 'n sterk snawel wat die bas van bome kap om insekte te vang.

Gebruik:
Spegte hamer 'n kamer met 'n ronde ingang in 'n boomstam uit waarin hulle broei of slaap.

Hiponiem:
• baardspeg
• goudstertspeg
• grondspeg
• gryskopspeg
• knysnaspeg
• kardinaalspeg
• namakwaspeg

Afgelei:
• spegvoëls

Vertaling:
Engels: woodpecker
Nederlands: specht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lama
Volgende onderwerp: salm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 02:52:32 UTC 2025