Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » immigrasie
immigrasie [boodskap #131445] Sa., 30 Mei 2020 08:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24165
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
immigrasie
Afbreking: im•mi•gra•sie


Selfstandige naamwoord: immigrasie
Meervoud:

Betekenis:
• Die vestiging van immigrante wat uit die buiteland kom in 'n land.

Gebruik:
• Georganiseerde immigrasie na Suid-Afrika het in 1652 begin met die landing van Jan van Riebeeck se geselskap.

Antoniem:
• emigrasie

Afgelei:
• immigrasiebeampte
• immigrasiebeleid
• immigrasiebeperking
• immigrasiekantoor
• immigrasiepolitiek
• immigrasievraagstuk
• immigrasiewet

Verwant:
• immigreer
• immigrant

Vertaling:
Engels: immigration
Nederlands: immigratie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: immigreer
Volgende onderwerp: emigrasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 19:03:37 UTC 2025