| emigreer [boodskap #131443] |
Sa., 30 Mei 2020 07:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26026 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
emigreer
Afbreking: e•mi•greer
Samestelling: e- + migreer
Werkwoord: emigreer
Verlede tyd: het geëmigreer
Teenwoordige deelwoord: emigrerend, emigrerende
Verlede deelwoord: geëmigreerde
Betekenis:
• Om na die buiteland te verhuis.
Gebruik:
• Baie Suid-Afrikaners emigreer na Engelstalige lande.
Antoniem:
• immigreer
Verwant:
• emigrasie
• emigrant
Vertaling:
Engels: to emigrate
Nederlands: emigreren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|