| kokon [boodskap #131394] |
Ma., 25 Mei 2020 16:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Oopgesnyde kokon.
kokon
Afbreking: ko•kon
Selfstandige naamwoord: kokon
Meervoud: kokons
Verkleinwoord: kokonnetjie
Meervoud van verkleining: kokonnetjies
Betekenis:
• Syagtige omhulsel wat 'n papie beskerm; die oorgangsvorm tussen larwe en volwasse insekte.
Gebruik:
• Sy word van die kokon van die sywurm vervaardig.
Vertaling:
Engels: cocoon
Nederlands: cocon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|