| beswaard [boodskap #131347] |
Wo., 20 Mei 2020 18:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beswaard
Afbreking: be•swaard
Byvoeglike naamwoord: beswaar, beswaard
Attributief: beswaarde
Betekenis:
• Bekommerd of besorg.
• Gegrief.
Gebruik:
• Ek is diep beswaard oor die stand van sake.
• Moet nou nie beswaard wees nie, ek het net 'n grappie gemaak.
Afgelei:
• beswaardes
• beswaardheid
Vertaling:
Engels: burdened, encumbered, oppressed
Nederlands: bezwaard
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|