Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verryk
verryk [boodskap #131342] Wo., 20 Mei 2020 11:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24213
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verryk
Afbreking: ver•ryk


Werkwoord: verryk
Verlede tyd: het verryk

Betekenis:
• Ryker maak of laat word.

Gebruik:
• Wie arm mense verontreg om homself te verryk, of vir die rykes geskenke gee, sal self in armoede verval. [Spreuke 22:16]

Antoniem:
• verarm

Vertaling:
Engels: to enrich
Nederlands: verrijken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: amateuragtig
Volgende onderwerp: poligraaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 07:36:00 UTC 2025