Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: tipies afrikaner
Re: tipies afrikaner [boodskap #13132] So, 08 Maart 1998 00:00
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
chiu family wrote:
>
> As ek die boodskappe in die nuusgroep lees, kan ek nie anders om te dink
> dat dit tipies is hoe die afrikaners is nie, nog steeds die mentaliteit wat
> gemaak het dat gewone mense nou moet betaal vir n sekere elite groep se
> sondes

TROLLLLLLLLL!!!!!!!!!!!!!

Maar Ok ek val daarvoor. Vertel nou vir ons wat jy eintlik wil sê dan
ons almal op jou kop spring en radikaal van jou verskil. Die bostaande
kan enigiets beteken so ek glo nie jy sal te veel antwoorde daarop kry
nie. Begin byvoorbeeld by - Definieer die Afrikaner?

Lou
Vorige onderwerp: DP se "gesteelde" getuienis
Volgende onderwerp: Re: Die Spinner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 04:33:10 MGT 2024