Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daal
daal [boodskap #131305] So., 17 Mei 2020 15:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24194
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Afwaartse pyl.
'n Afwaartse pyl.
daal
Afbreking: daal


Werkwoord: daal
Verlede tyd: het gedaal
Teenwoordige deelwoord: dalend, dalende
Verlede deelwoord: gedaalde

Betekenis:
• Om na onder toe te beweeg.
• Om minder werd te word.

Gebruik:
• Die swembad se watervlak daal by die dag.
• Die prys van aandele het gedaal.

Sinoniem:
• sak
• val

Antoniem:
• klim
• styg

Afgelei:
• afdaal
• neerdaal

Vertaling:
Engels: to descend, go down, drop, decline
Nederlands: dalen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: positron
Volgende onderwerp: dateer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 08:53:21 UTC 2025