| beul [boodskap #131295] |
Sa., 16 Mei 2020 10:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Beul.
beul
Afbreking: beul
Selfstandige naamwoord: beul
Meervoud: beule, beuls
Verkleinwoord: beultjie
Meervoud van verkleining: beultjies
Betekenis:
• Persoon wat lyfstraf of die doodstraf aan veroordeeldes toedien.
Gebruik:
• Die bekwame beul sorg dat die misdadigers nie vir te lank ly nie.
Sinoniem:
• laksman
• skerpregter
• wreedaard
Homofoon:
• beuel ('n blaasinstument)
Vertaling:
Engels: executioner, torturer, hangman
Nederlands: beul
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|