Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volmaan
volmaan [boodskap #131286] Vr., 15 Mei 2020 16:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Volmaan
Volmaan
volmaan
Afbreking: vol•maan
Samestelling: vol + maan


Selfstandige naamwoord: volmaan
Meervoud: volmane

Betekenis:
• Die maanfase wanneer die Maan ten volle verlig is (soos van die Aarde af gesien).

Gebruik:
Volmaan vind plaas wanneer die Aarde direk tussen die Son en die Maan inbeweeg.

Wisselvorm:
• vollemaan

Antoniem:
• donkermaan
• nuwemaan

Afkorting:
• vm.

Vertaling:
Engels: full moon
Nederlands: volle maan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nuwemaan
Volgende onderwerp: bombasties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 02 13:32:03 UTC 2026