| sonkol [boodskap #131283] |
Vr., 15 Mei 2020 15:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sonkol
Afbreking: son•kol
Samestelling: son + kol
Selfstandige naamwoord: sonkol
Meervoud: sonkolle
Verkleinwoord: sonkolletjie
Meervoud van verkleining: sonkolletjies
Betekenis:
• 'n Plek waar die son se strale deurdring.
Gebruik:
• Die hond lê lui en bak in die sonkol op die stoep.
Vertaling:
Engels: sunspot
Nederlands: zonnekol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|