Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waaier
waaier [boodskap #131280] Do., 14 Mei 2020 16:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waaier
Afbreking: waai•er


Selfstandige naamwoord: waaier
Meervoud: waaiers
Verkleinwoord: waaiertjie
Meervoud van verkleining: waaiertjies

Betekenis:
• Toestel wat wind maak, tipies vir verkoeling.
• Iemand wat wind aanwaai.

Gebruik:
• Met die warm weer word daar baie waaiers verkoop.
• Die koning se waaier het omgekap van hitte-uitputting.

Afgelei:
• waaierblad
• waaieroond
• waaiervormig

Vertaling:
Engels: fan
Nederlands: ventilator; waaier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: natuurramp
Volgende onderwerp: louter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 04:57:54 UTC 2025