| adonis [boodskap #131270] |
Wo., 13 Mei 2020 14:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Venus en Adonis, deur François Lemoyne, 1792.
adonis
Afbreking: a•do•nis
Selfstandige naamwoord: adonis
Meervoud: adonisse
Verkleinwoord: adonissie
Meervoud van verkleining: adonissies
Betekenis:
• 'n Mooi en dikwels pronkerige jong man.
Gebruik:
• Hy is 'n regte adonis.
Vertaling:
Engels: Adonis
Nederlands: adonis
Nota:
• Van ou Griekse verhale waarin Adonis deur Aphrodite (Venus), die godin van die liefde, bemin word.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|