| spiergeheue [boodskap #131254] |
Ma., 11 Mei 2020 18:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24159 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spiergeheue
Afbreking: spier•ge•heue
Samestelling: spier + geheue
Selfstandige naamwoord: spiergeheue
Meervoud: –
Betekenis:
• Bepaalde bewegings wat só deur repetisie ingeoefen is dat dit tweede natuur geword het.
Gebruik:
• Danksy spiergeheue kan 'n speler wat vir 'n ruk buite aksie was weer tot die sport terugkeer en sy topprestasie voortsit.
Vertaling:
Engels: muscle memory
Nederlands: spiergeheugen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|