| raket [boodskap #131241] |
So., 10 Mei 2020 13:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24229 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Twee rakette.
raket
Afbreking: ra•ket
Selfstandige naamwoord: raket
Meervoud: rakette
Verkleinwoord: raketjie
Meervoud van verkleining: raketjies
Betekenis:
• Spaan met snare waarmee 'n bal geslaan word.
Gebruik:
• My raket moet oorgesnaar word.
Afgelei:
• muurbalraket
• padelraket
• pluimbalraket
• tafeltennisraket
• tennisraket
Vertaling:
Engels: racquet, racket
Nederlands: racket
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|