Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diabeet
diabeet [boodskap #131239] So., 10 Mei 2020 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24235
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diabeet
Afbreking: di•a•beet


Selfstandige naamwoord: diabeet
Meervoud: diabete
Verkleinwoord: diabeetjie
Meervoud van verkleining: diabeetjies

Betekenis:
• Iemand wat aan suikersiekte (diabetes mellitus) ly.

Gebruik:
• Met die regte sorg kan diabete betreklik gesond bly, maar enige diabeet sal jou vertel dis nie 'n piekniek nie.

Sinoniem:
• diabetikus
• suikersiektelyer

Vertaling:
Engels: diabetic
Nederlands: diabeet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mangel
Volgende onderwerp: sonbaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 21:35:13 UTC 2025