Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » substantiveer
substantiveer [boodskap #131224] Sa., 09 Mei 2020 07:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
substantiveer
Afbreking: sub•stan•ti•veer
Uitspraak: /sœpstɑntiˈfiə̯r/


Werkwoord: substantiveer
Verlede tyd: het gesubstantiveer
Verlede deelwoord: gesubstantiveerde

Betekenis:
• Tot 'n substantief maak; as 'n selfstandige naamwoord gebruik.

Gebruik:
• In die frase "die warm van die droogte" word die adjektief warm gesubstantiveer en as plaasvervanger vir die abstrakte soortnaamwoord hitte gebruik.

Afgelei:
• substantivering
• substantiwies

Vertaling:
Engels: to nominalise, nominalize, substantivise, substantivize
Nederlands: substantiveren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grag
Volgende onderwerp: deelsgenitief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 08:34:03 UTC 2025