| banknoot [boodskap #131136] |
Sa., 02 Mei 2020 08:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Amerikaanse banknoot.
banknoot
Afbreking: bank•noot
Samestelling: bank + noot
Selfstandige naamwoord: banknoot
Meervoud: banknote
Verkleinwoord: banknootjie
Meervoud van verkleining: banknootjies
Betekenis:
• 'n Stuk papiergeld.
Gebruik:
• Die banknoot is vervals.
Sinoniem:
• bankbiljet
Vertaling:
Engels: banknote
Nederlands: bankbiljet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|