Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afskei
afskei [boodskap #131133] Sa., 02 Mei 2020 07:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24235
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afskei
Afbreking: af•skei
Samestelling: af + skei


Werkwoord: skei af, afskei
Verlede tyd: het afgeskei

Betekenis:
• Afsonder, uit die aanwesigheid van iets verwyder.
• 'n Stof voortbring en afgee aan die omgewing.

Gebruik:
• Hulle het afgeskei en hulle eie kerk gestig.
• Die vis het kliere wat 'n melkerige toksien afskei wat dit vir roofvisse onsmaaklik laat proe.

Afgelei:
• afskeiding

Vertaling:
Engels: to separate, extract; to secrete
Nederlands: afscheiden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afstig
Volgende onderwerp: afgly
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 10:46:57 UTC 2025