Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanraak
aanraak [boodskap #131129] Sa., 02 Mei 2020 07:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanraak
Afbreking: aan•raak
Samestelling: aan + raak


Werkwoord: raak aan, aanraak
Verlede tyd: het aangeraak

Betekenis:
• Om aan iets te vat; fisiese kontak maak.
• (figuurlik) Om na iets te verwys.

Gebruik:
• Moenie oppervlaktes aanraak wat moontlik met die virus besmet kan wees nie.
• Die minister het die onderwerp in sy toespraak aangeraak, maar niks daaromtrent gedoen nie.

Spreekwoord:
• n Mens kan hom nie met 'n tang aanraak nie. [Hy is baie vuil.]

Afgelei:
• aanraking

Vertaling:
Engels: to touch; to refer to, mention
Nederlands: aanraken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aankoop
Volgende onderwerp: proviand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 07 17:12:00 UTC 2025