| sonop [boodskap #131003] |
Do., 23 April 2020 19:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24202 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sonop
sonop
Afbreking: son•op
Samestelling: son + op
Selfstandige naamwoord: sonop
Meervoud: sonoppe
Verkleinwoord: sonoppie
Meervoud van verkleining: sonoppies
Betekenis:
• Die verskyning van die son in die oggende.
Gebruik:
• Ons gaan van sonop tot sononder visvang.
Sinoniem:
• dagbreek
• hanekraai
• sonsopkoms
Antoniem:
• sononder
Afgelei:
• sonoprigting
Vertaling:
Engels: sunrise, dawn
Nederlands: zonsopgang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|