| prakseer [boodskap #131001] |
Do., 23 April 2020 18:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prakseer
Afbreking: prak•seer
Werkwoord: prakseer
Verlede tyd: het geprakseer
Betekenis:
• 'n Plan beraam of oplossing vind.
Gebruik:
• Sy prakseer 'n plan om genoeg geld in te samel om eendag as 'n dokter te praktiseer.
Sinoniem:
• bedink
• beraam
Vertaling:
Engels: to devise
Nederlands: bedenken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|