Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorwoë
oorwoë [boodskap #131000] Do., 23 April 2020 18:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24237
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorwoë
Afbreking: oor•wo•ë


Byvoeglike naamwoord: oorwoë

Betekenis:
• Wat goed oorweeg is.

Gebruik:
• Sonder oorwoë leiding val 'n volk; die redding lê in baie raadgewers. [Spreuke 11:14]

Sinoniem:
• deurdag
• deurdink
• doelbewus
• oordag
• oordink
• voorbedag
• weldeurdag

Vertaling:
Engels: advised, contemplated
Nederlands: overwegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rasioneel
Volgende onderwerp: prakseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 15:56:10 UTC 2025