| skooldogter [boodskap #130957] |
So., 19 April 2020 15:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skooldogter
Afbreking: skool•dog•ter
Samestelling: skool + dogter
Selfstandige naamwoord: skooldogter
Meervoud: skooldogters
Verkleinwoord: skooldogtertjie
Meervoud van verkleining: skooldogtertjies
Betekenis:
• 'n Meisie wat op skool is.
Gebruik:
• Ondanks bogenoemde reëls mag 'n skooldogter steeds aangespreek word as haar hare nie netjies vertoon nie.
Sinoniem:
• skoolmeisie
Antoniem:
• skoolseun
Vertaling:
Engels: schoolgirl
Nederlands: schoolmeisje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|