| waaghalsig [boodskap #130929] |
Sa., 18 April 2020 15:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24233 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waaghalsig
Afbreking: waag•hal•sig
Byvoeglike naamwoord: waaghalsig
Vergrotende trap: waaghalsiger
Oortreffende trap: waaghalsigste
Attributief: waaghalsige
Betekenis:
• Met baie durf en waagmoed.
Gebruik:
• Hoewel individuele temperamente verskil, het seuns 'n sterker drang om hulself te laat geld, hulle is waaghalsiger en word vinniger as meisies geprikkel.
Sinoniem:
• roekeloos
Afgelei:
• waaghalsigheid
Vertaling:
Engels: daring, reckless, foolhardy, adventurous
Nederlands: waaghalzerig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|